Ons gesels landbousake! Vir navrae e-pos elsa@klankkoerant.co.za
1.Ons fokus op vee en proteïenaanvulling gedurende die winter. 2.Die rentekoerse het ’n reuse-impak op boere. Doktor Roelof Botha van die Optimum Beleggingsgroep brei meer uit. 3.Ons gesels verder oor die impak van die rentekoerse op boere.
1.Ons fokus op die jongste oesskatting wat bekend gemaak is om uit te vind wat dit vir ons land beteken. 2.Bly ook ingeskakel vir die weeklikse damverslag wat soos gewoonlik op Vrydae gedeel word. 3.Landbou Weekblad gesels later oor ’n paar landboukwessies waaroor hulle hierdie week berig.
1.Daar word voorspel dat daar ’n goeie uitvoerseisoen vir die tafeldruiwebedryf voorlê. 2.Melkboere kan tot 90-miljoen-rand weens ’n vervoerfirma se sakeredding verloor. 3.EN, watter weerverskynsels het op die oomblik ’n uitwerking op die landbousektor?
1.Ons vind uit wat die jongste landboumarkte behels wanneer die jongste verslag oor die huidige vleispryse en graanmarkte gedeel word. 2.Tweede deel van landboumarkverslag. 3.Ons gesels oor die skoonmaak en herwinning van leë plaagdoderhouers.
1.Ons bespreek die huidige koskrisis wat in Suider-Afrika dreig. 2.Ons fokus op nog ‘n projek van Red Meat Industry Services en vind uit watter bydrae dit tot die bedryf kan lewer.
1.Ons fokus op die huidige stand van sake rakende die rooivleisbedryf en bespreek die grootste struikelblokke op die oomblik. 2.Ons fokus op die beskikbaarheid en water op globale vlak.
1.Ons fokus op Suid-Afrika wat ’n dispuut met die Europese Unie by die Wêreldhandelsorganisasie – oor swartvlekregulasies vir sitrusvrugte – verklaar het om uit te vind wat presies die dispuut behels. 2.Weeklikse damverslag 3.Landbou Weekblad gesels oor ’n paar landboukwessies waaroor hulle hierdie week berig.
1.Ons fokus op die belangrikste landboukwessies van die sektor in die Vrystaat betref. 2.Die Rooivleisprodusenteorganisasie in Limpopo se kongres het onlangs plaasgevind. Ons vind meer uit. 3.Ons bespreek die huidige weerverskynsels wat tans ’n uitwerking op die landboubedryf het.
1.Weeklikse landboumarkteverslag (deel 1) 2.Weeklikse landboumarkteverslag (deel 2) 3.Ons gesels oor die aankondiging van die 2de rondte van die Beef Genomics Program waarby al die vleisbeesrasse en ontwikkelende vleisbeesboere betrek word.
1.Ons fokus op die toekoms van landbou na aanleiding van ’n verslag en navorsing wat bevind het dat landbou in Afrika oor 60 jaar tot met ’n derde kan verklein. 2.Ons gaan voort met die tweede deel van die gesprek rakende die toekoms van landbou in Afrika. 3.Ons fokus op die 5de projek van Red Meat Industry Services se 10 projekte wat hulle vanjaar van stapel getuur het.
1.Ons fokus op landbou in die Wes-Kaap, wanneer die Wes-Kaapse minister van landbou, Ivan Meyer meer uit brei. 2.Wat behels die huidige stand van sake rakende die wynbedryf in Suid-Afrika? Ons vind uit wanneer Thys van Zyl van Diemersdal Wynlandgoed ‘n oorsig deel. 3.Hoërskool Robertson in die Wes-Kaap is die eerste skool in die land met ‘n parskelder. Die skoolhoof Jacques Bradford vertel meer.
1.Ons fokus op drie-dae-stywesiekte om uit te vind wat die behandeling daarvan voorkomingsmaatreëls daarvoor behels. 2.Bly ook ingeskakel vir die weeklikse damverslag wat soos gewoonlik op Vrydae gedeel word. 3.Landbou Weekblad gesels later oor ’n paar landboukwessies waaroor hulle hierdie week berig.
1.Mieliediefstal is ‘n groot probleem in die Vrystaat. Ons fokus op die inligting van ‘n blitspeiling. 2.Ons gesels oor sommige van die huidige ekonomiese kwessies wat landbou beïnvloed. 3.EN, ons vind uit watter weerverskynsels tans ’n invloed op die landbousektor het.
1.Eerste deel van die landboumarkteverslag. (Vleispryse) 2.Tweede deel van die landboumarkteverslag. (Graanpryse) 3.SA Stamboek gesels onder meer oor veerkragtige veeproduksie.
1.Ons bespreek ’n paar van die belangrikste landboukwessies met Agri SA. 2.Ons gaan voort met die gesprek oor sommige van die belangrikste landboukwessies met Agri SA. 3.Ons bespreek Red Meat Industry Services se inisiatief rakende kleinskaalse boere-opleiding.
1.Ons vind uit wat die huidige stand van sake rakende veediefstal in Suid-Afrika is. 2.Ons gaan voort met ons gesprek oor veediefstal. 3.Ons fokus op die impak van die onlangse reën op die somergewasse.
1.Ons vind uit wat die Red ’n Plaas – Red ’n Gemeenskap-projek behels. 2.Weeklikse damverslag 3.Ons vind uit waaroor LandbouWeekblad in hulle jongste uitgawe berig.
1.Ek gesels met die landbou-ekonoom, Dawie Maree, oor sommige van die huidige ekonomiese kwessies wat landbou beïnvloed. 2.Ons fokus op landbou in die Noord-Kaap, wanneer Willem Symington van Agri Noord-Kaap sommige van die belangrikste kwessies op die oomblik bespreek. 3.Ons vind uit watter weerverskynsels tans ’n impak op die landbousektor het.
1.Ons fokus op die jongste landboumarkteverslag met die fokus op die vleispryse. 2.Die tweede deel van die landboumarkteverslag met die fokus op graanpryse. 3.Graan SA se jaarlikse kongres het onlangs plaasgevind. Ons vind uit watter kwessies bespreek is.
1.Suid-Afrikaanse boere is glo doeltreffend, terwyl ons baie by die Amerikaanse boere kan leer. Ons vind uit in water mate. 2.Ons gesels oor knopvelsiekte om uit te vind of dit weer ’n probleem was gedurende die afgelope nat seisoen. 3.Ons fokus op die 3de van Red Meat Industry Services se 10 projekte wat vanjaar ’n bydrae tot die rooivleisbedryf gaan lewer.