KYK: Suid-Afrikaners reageer op nuus oor maskers

Deur on

23 Junie 2022

Suid-Afrikaners het – soos net Suid-Afrikaners kan – die nuus oor die opheffing van die gesondheidsregulasies op sosiale media verwelkom.

LEES OOK: VAARWEL MASKERS

Die aankondiging deur die regering is reeds in die Staatskoerant gepubliseer. Dit beteken dus dat daar geen meer beperkings op byeenkomste is nie en die dra van maskers, binnenshuis en in die buitelug is nie meer verpligtend nie.

Suid-Afrikaners moes die afgelope 800 dae hulle maskers dra as voorsorgmaatreël.


Lees verder

Current track

Title

Artist