KWETTER -2021

Deur on Sep 23, 2021

Weeklikse voëlkykrubriek vir die voëlkykgeesdriftige…

23 Sept- Vanaand gesels ek met my gas oor die windswaeltjie
16 Sept- Vanaand gesels my gas oor die laksman.
9 Sept- Vanaand gesels Prof Willem Boshoff oor voëls van die Bybel
2 Sept- Ons gesels oor die identifisering van voëls- soveel as moontlik in so klein moontlik area
26 Aug- Vanaand 20:15 praat ek met my gas oor die Birdlasser app vir voëlkykers 
19 Aug- Vanaand gesels my gas oor die albatros tydens ‘Kwetter’.
12 Aug- Vanaand gesels ek met n kenner oor Clean Marine projek
5 Aug- Vanaand gesels ek met n kenner oor uile en die gevaar wat vergiftigde rotte vir hul inhou.
29 Julie- Vanaand om 20:15 gesels ek met my gas oor die jaarlikse Big Birding day in ‘Kwetter’ 
22 Julie- Vanaand gesels ek met `n kenner oor die sekretarisvoël 
15 Julie- Vanaand gesels my gas oor die visarend
8 Julie- Vanaand gesels ons oor duiwe
1 Julie: Vanaand gesels ek met ‘n kenner oor die visvanger
18 Junie –
10 Junie – Vanaand om 20:15 gesels ek met my gas oor Champions of the fly away in ‘Kwetter’
3 Junie- Vanaand 20:15 praat ons oor swaeltjies in ‘Kwetter’
27 Mei- Vanaand gee ‘n kenner wenke vir beginner voëlkykers…
13 Mei. Vanaand se onderwerp is Pikkewyne. Meer inligting oor opkomende voelkykkursus op 25 [ZOOM], 27 [ZOOM] en 29 Mei 2021 [prakties by die Pretoria Botaniese Tuine].
Lance Robinson sal die kursus aanbied. Besonderhede is beskikbaar op BirdLife Northern Gauteng FB bladsy.

22 April- Vanaand om 20:15 gesels ek met ‘n kenner oor voëlfotografie in ‘Kwetter’.
15 April- In Kwetter gesels ons oor arende.
8 April- Vanaand gesels ‘n kenner oor die klassifisering van roofvoëls.
Johan van der Walt, ‘n voëlkyker is die gas in vanaand se program
In vanaand se ‘Kwetter’ gesels Pienaar met `n kenner oor die bewaring van aasvoëls.
Op vanaand se ‘Kwetter’ gee die spreker wenke vir beginner voëlkykers
Ons gesels oor Afrikaanse voëlname.
Pienaar en gaste gesels oor die identifisering van voëls.

Current track

Title

Artist