KONTREIDAGBOEK & WERKSGELEENTHEDE

Deur on

WERKSGELEENTHEDE

By Hydradrive Gauteng (Edms) Bpk in Spartan, Kempton Park het ons ‘n posisie van Interne Verkoopsman beskikbaar. Die persoon moet oor ondervinding van verkope beskik en moet oor goeie kennis en ervaring van hidroliese rem en koppelaar sisteme vir motors, bakkies en trokke beskik. CV’s kan per epos gestuur word na theuns@hydradrive.co.za 

“Ervare deeltydse boekhouer benodig , met ondervinding van Pastel Accounting, 8 – 10 dae per maand, betaling R560/ dag 

Kandidaat moet in die Kameeldrift/ Kameelfontein/ Sinoville omgewing woonagtig wees, opleiding by kantoor , daarna aanlyn werk van jou huis af, moet toegang het tot rekenaar en internet. Eie Vervoer noodsaaklik, stuur CV na kdk766@gmail.com” 

CUM BOEKE 

PRETORIA OMGEWING 

Benodig die dienste van dinamiese persone vir die posisies van Winkelbestuurders, Assistent-Winkelbestuurders en Toesighouers 

Vereistes: 

  • Ten minste 3-5 jaar Kleinhandel ervaring 
  • Vriendelik en ywerig met ‘n passie vir kliëntediens 
  • Moet rekenaarvaardig wees (MS Word en Excel) 
  • Volledig tweetalig – Engels en Afrikaans 
  • Moet oor uitstekende leierseienskappe beskik 
  • Ervaring in Winkelbestuur sal ‘n addisionele vereiste wees 

Salaris pakket is markverwant. 

As u vir enige van bogenoemde posisies kwalifiseer, stuur gerus ‘n e-pos met u aansoek en CV aan cv@cumbooks.co.za 

Gebruik asseblief die verwysing “PTA FM” in u aansoek. 

Posisie sluit: 30 Junie 2021 

Slegs suksesvolle kandidate sal gekontak word. 

Ons behou die reg om nie hierdie pos te vul nie. 

Die vakante poste is tans as volg: 

Centurion 

Assistant Bestuurder 

Toesighouer 

Hillcrest 

Bestuurder  

Toesighouer 

Kolonnade 

Toesighouer 

Menlyn Park 

Toesighouers 

Menlyn Retail Park 

Bestuurder 

Woodlands 

Toesighouer 

Algemene kantoor-assistent wat help met kantooradministrasie, dokumenthantering, kantoornetheid en ontvangs beman.  ‘n Spontane jong persoon wat minstens matriek geslaag het en ‘n goeie algemene kennis en lewenslus het, sal in die pos kan presteer. Die ideale kandidaat sal in kostes belangstel, syfers geniet, gemaklik kommunikeer en hou van netjiese dokumentasie vir professionele konsultantfirma met plaaslike en internasionale ingenieurs- en mynbouprojekte. Kan deeltydse, halfdag- of voldagpos met studieverlofopsies wees.” 

Doen aansoek per e-pos by aansoeke@vddb.co.za of skakel 076 933 0467 

Drie poste is in die BCVO-kantoor in Pretoria beskikbaar: 

  1. Wiskunde en Fisiese Wetenskap onderrigadviseur 
  2. Hoërskoolonderrigadviseur (meld gr. 12-vakke en ervaring) 
  3. Afstandonderrigkoördineerder 

      

    Vereistes: 
  • Akademies: Toepaslik gegradueerd verkieslik met ’n professionele onderwyskwalifikasie.  
  • Werksondervinding:      Ondervinding  in ’n onderwysmilieu, verkieslik in ’n bestuurspos.  

                                                               Vir adviseursposte ten minste 5 jaar ervaring in gr. 12-onderrig.
                                                               Ondervinding in afstandsleer en die hantering, opstel en bestuur van verskillende onderrigplatforms. Meld ervaring in programmatuur. 

Koördineerderpos: Van die persoon sal verwag word om afstandsonderrigleer en -leerlinge te koördineer.                                                               

  • Rekenaarvaardigheid is noodsaaklik. 
  • Bewese ervaring van spanwerk en die vermoë om onder druk te kan funksioneer sal in kandidate se guns tel. 

Meld asseblief in u aansoek: 

  • Kerkverband, gemeente en predikant se kontakbesonderhede. 
  • Dui aan vir watter pos u aansoek doen. 
  • Ten minste 3 opvolgbare werksverwante referente wat u aansoek ondersteun. 
  • Daar sal van die kandidate verwag word om psigometriese toetse af te lê. 
  • Poste kan deeltyds wees. 

      

    Aansoeke: Stuur u volledige CV per elektroniese pos aan:
    Die Uitvoerende Hoof: BCVO (hub@bcvo.co.za),
    Sperdatum: DV 15 Junie 2021 

    Diensaanvaarding: so spoedig moontlik  

      

POS BESKIKBAAR:  ONTVANGSDAME 

PROKUREURS FIRMA:  BROOKLYN, PRETORIA 

PERMANENTE BETREKKING OM SPOEDIG DIENS TE AANVAAR 

SALARIS:  R 10 000 PER MAAND 

VEREISTES: 

Vorige ondervinding as ‘n Ontvangsdame 

Netjies en professioneel 

Rekenaar vaardig 

Uitstekende telefoon etiket 

OM AANSOEK TE DOEN VIR HIERDIE BETREKKING STUUR OPGEDATEERDE CV’S IN ‘WORD FORMAAT’ AAN:  este@avatarhr.co.za 

POS BESKIKBAAR:  JUNIOR PROKUREUR 

PROKUREURS FIRMA:  WATERKLOOF, PRETORIA-OOS 

PERMANENTE BETREKING OM SPOEDIG DIENS TE AANVAAR 

SALARIS:  (ONDERHANDELBAAR) 

VEREISTES: 

LLB GRAAD 

Toegelate Prokureur 

1 + Jaar kennis van Hooggeregs-Hof Litigasie 

OM AANSOEK TE DOEN VIR HIERDIE BETREKKING STUUR OPGEDATEERDE CV’S IN ‘WORD FORMAAT’ ASOOK GRAAD / SERTIFIKATE IN PDF AAN:  este@avatarhr.co.za 

POS BESKIKBAAR:  AKTE TIKSTER (VERBANDE) 

PROKUREURS FIRMA:  ROSEBANK, JOHANNESBURG 

PERMANENTE BETREKKING OM SPOEDIG DIENS TE AANVAAR 

SALARIS:  R 35 000 + PER MAAND 

VEREISTES: 

VERBANDE:  ABSA & NEDBANK Registrasies 

NEDBANK Kansellasies 

BAIE BELANGRIK:  STORDOC, ELEKTRONIESE TEKENING 

OM AANSOEK TE DOEN VIR HIERDIE BETREKKING STUUR OPGEDATEERDE CV’S IN ‘WORD FORMAAT’ AAN:  este@avatarhr.co.za 

POS BESKIKBAAR:  BOEKHOUDSTER 

PROKUREURS FIRMA:  BROOKLYN, PRETORIA 

PERMANENTE BETREKKING OM SPOEDIG DIENS TE AANVAAR 

SALARIS:  R 25 000 PER MAAND 

VEREISTES:  

Matriek 

6 + Jaar ondervinding / kennis as Boekhoudster 

Rekenaar vaardig: MS OFFICE, PASTEL 

Menslike Hulpbronne ondervinding / kennis 

OM AANSOEK TE DOEN VIR HIERDIE BETREKKING STUUR OPGEDATEERDE CV’S IN ‘WORD FORMAAT’ AAN:  este@avatarhr.co.za 

POS BESKIKBAAR: KUBER SEKURITEIT KONSULTANT 

SENIOR BETREKKING (MIDDEL 30 EN OUER) 

TEGNOLOGIESE MAATSKAPPY: CENTURION 

PERMANENTE BETREKKING OM SPOEDIG DIENS TE AANVAAR: 1 JULIE OF 1 AUGUSTUS 2021 

SALARIS: HOOGS ONDERHANDELBAAR 

KANTOOR URE: 08:00 – 17:00 (MAANDAG. – VRYDAG.) 

VEREISTES: 

Gekwalifiseerde Kuber Sekuriteits Konsultant 

Voor verkope en Implimentasie van oplossings 

Tegniese bystand 

OM AANSOEK TE DOEN VIR HIERDIE BETREKKING E-POS OPGEDATEERDE CV’S IN ‘WORD’ FORMAAT ASOOK KWALIFIKASIES / SERTIFIKATE IN PDF AAN: este@avatarhr.co.za 


Current track

Title

Artist