fbpx

KLANKKOERANT OGGEND – 7 AUGUSTUS 2020

Deur on Aug 7, 2020

Klankkoerant het Maandag (3 Augustus 2020) verslag gedoen oor die honderde bokse mediese rubberhandskoene wat by die Irene-gholfklub in Centurion in die Hennopsrivier gestort is. Dié storting is nie net ’n reuseterugslag vir die gesondheidsorgwerkers in die stryd teen Covid-19 in Gauteng nie, maar ook vir die omgewingsgroep, Hennops Revival, wat deurlopend besig is om die rivier skoon te maak. Esmarie Yssel het met Johan Grobler van Hennops Revival op Klankkoerant-Oggend gepraat.

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 KK-200807-Esmarie 5 MB

Current track

Title

Artist