fbpx

KLANKKOERANT OGGEND – 26 MAART 2020

Deur on Mrt 27, 2020

Dit is baie positief, maar steeds ’n raaisel waarom dit wil voorkom of die Koronavirus kinders nie ernstig siek maak nie. Die kommer is wel dat kinders die virus onder lede kan hê, dit glad nie toon nie en dan ander onwetend kan aansteek. Esmarie Yssel praat met professor Nicolette du Plessis, die hoof van die Universiteit van Pretoria se kliniese eenheid wat spesialiseer in pediatriese oordraagbare siektes. Prof. du Plessis gee ook praktiese raad aan ouers, sou hulle bekommerd wees dat hulle kinders moontlik Covid-19 onder lede het.

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 KK-200326-PROF-NICOLET 8 MB

Current track

Title

Artist