KLANKKOERANT OGGEND 2023

Deur on

Nuusgebeure vroegoggend deur ons klankkoerant span

Volgens ‘n onlangse verslag is Regters te werkslading te hoog wat lei toe uitsprake en hofsake wat sloer. Klankkoerant-verslaggewer, Jake Stols, het meer besonderhede…
Die klankkoerant span gesels met Naudé Rossouw oor die eier krisis
Afrikaners en Hongare het `n verhouding wat oor baie jare terug strek. James Kemp doen verslag.
TegNUUS skuif nou na ‘n nuwe tydsgleuf, skakel in op Vrydae tydens Klank Koerant Oggend
Die polisie in Suid-Afrika is toestemming verleen om tot 2028 telefoonsein-onderskeppingstoestelle te gebruik. Die minister van justisie en korrektiewe dienste, Ronald Lamola, het onlangs ‘n sertifikaat van vrystelling aan die polisie uitgereik. James Kemp het met die regskenner, dr Lewelyn Curlewis, hieroor gesels.
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens sê sy voorraad is gevaarlik laag. Die organisasie doen ʼn beroep op skenkers, veral diegene met die bloedgroepe O-negatief en B, om bloed te skenk. Ons gesels met die SANBD se Monique Schreiner.


Lees verder

Current track

Title

Artist