KLANKKOERANT MIDDAG

Deur on

Nuusgebeure op die middaguur deur ons klankkoerant span

Die toekoms van die bedreigde Westelike Luiperdpadda berus moontlik nou in die hande van die hof en of die bou van die Houmoed-pad voort gaan.
Daar word deesdae baie geraas gemaak oor koalisiepolitiek. Dis nou in aanloop tot volgende jaar se algemene verkiesing, waarvoor die datum nog onbekend is. Anton Meijer het met die leier van die United Independent Movement, Neil de Beer gesels:

Lees verder

Current track

Title

Artist