KLANKKOERANT LANDBOU OKTOBER 2023

Deur on

Ons gesels landbousake! Vir navrae e-pos jake@klankkoerant.co.za

Vyf van die sewe uitbreke van van voëlgriep is onder bedwang gebring. Boere word egter gewaarsku om op die uitkyk te wees vir verdere uitbrekings en daar bestaan vrese dat veldbrande weer in die Vrystaat kan voorkom.
Weens stygende insetkostes kan graanpryse binnekort styg, boere in Lichtenburg vat hande om dienslewering in die dorp op skerp en ons kry meer besonderhede oor Nampo Alfa.
Hoë aartappelpryse skok Suid-Afrikaners, Vrystaat Landbou sê die regering moet sorg dat daar minder rompslomp is wanneer dit kom by die voorkoming van dieresiektes en Agri Wes-Kaap sê die skade weens die vloede beloop reeds sowat R1.4 miljard.

Current track

Title

Artist