Ons gesels landbousake! Vir navrae e-pos jake@klankkoerant.co.za
EU verwerp wetsontwerp vir die gebruik van chemiese plaagdoders op plase, wat het van die landboumeesterplan geword en beurtkrag en hittegolf kelder besproeingsboere
Wat is die impak wat die hittegolf op landbou het in SA? En Tru Cape is opgewonde vir die kersieseisoen
Gas in die ateljee is Johan Kotzè wat kom gesels oor sy eerste maand in die pos van Agri SA se uitvoerende hoof.
Minister van elektrisiteit, Kgosientso Ramakgopa, gee terug oor die instel van fase 6 beurtkrag, Oscar Pistorius sal op 5 Januarie op parool vrygelaat word, VF-Plus dien klag by die MRK in oor waterprobleme in Potgietersrus, internasionale nuus en finansiële nuus.
Dr Johnny van der Merwe deel die jongste landboupryse, Johan van den Berg gesels oor die warm weertoestande en Graan SA sê boere hoef nie bekommerd te wees oor ‘n moontlike kunsmistekort weens die haweprobleme nie.
Fokus op die wildbedryf, ons gesels oor ‘n gilde vir buffelboere, Kanada stop invoere van renosterhorings en ander wildgoedere vanaf SA en meer oor ‘n naspeurbaarheidstelsel vir graan.
‘n Seminaar word gehou om die gebruik van tegnologie in die wynbedryf te bespreek Ons gesels met die nasionale skaap sowel as die nasionale beesboer van die jaar En TLU SA bedank die media vir hul rol in die bevordering van landbou in Suid-Afrika.
Ons gesels met Landbouskrywers SA se boer van die jaar, TLU SA sê talle mense het vertroue in die polisiediens verloor en meld nie meer sake aan nie en ons gesels met die nasionale jongboer van die jaar.
Kenners maan boere om meer waaksaam te wees in die feestyd, lewensenergie insetsel, Damverslag en meer oor die nuwe uitgawe van die landbouweekblad
Ons gesels oor wildbewaring en stropery, TWK Agri deel hul finansiële verslag en meer oor TLU SA
Werkskepping is steeds goed in landbou, ons vind uit waarom so en dan gesels ons oor die verwagte laer dieselpryse en dr Johnny van der Merwe sluit by ons aan vir die jongste landboupryse.
Stamboek SA is opsoek na ‘n nuwe uitvoerende hoof, Namibië kry die groenlig om vleis na die Midde Ooste uit te voer, New Holland stel ‘n nuwe stroper bekend in Duitsland by die Agritechnica konferensie en Graan SA kondig hul nuwe uitvoerende hoof aan.
Jannie de Villiers sê landbou moet Springbokke se sukses voortsit, meer oor ‘n saaddiefstalsindikaat in die Noord Wes en ons kyk na van die jongste landbounuusberigte
Johan van den Berg sluit by ons aan vir die jongste weervooruitsigte, ek gesels met ‘n veearts oor wat beste naspeurbaarheidstelsel vir Suid-Afrika sal wees en waarom moet abbatoirs as beheerpunte die beste sal wees, en nog beeste toets positief met die bek en klouseer virus in Suid Afrika
Ons gesels met SENWES se uitvoerende hoof oor hul toekenning wat hul by Pepsi Co gekry het, Dr Johnny van der Merwe deel die jongste landboupryse, nog ‘n voëlgriep uitbreking word aangemeld terwyl kommer heers oor ‘n eiertekort en die nasionale rampbestuursentrum reik ‘n rampverklaring uit oor die vloede van September in die Wes en Oos-Kaap.
Paneelbespreking oor die nuwe landbouwerker van die jaar en ons vind meer uit oor Bo-Karoo Opleiding
Eerste besending sojabone is oppad na Sjina, Vrystaat Landbou het ‘n plan om veediefstal te bekamp en ons kyk na die jongste landbounuusberigte
The technical storage or access is strictly necessary for the legitimate purpose of enabling the use of a specific service explicitly requested by the subscriber or user, or for the sole purpose of carrying out the transmission of a communication over an electronic communications network.
Preferences
The technical storage or access is necessary for the legitimate purpose of storing preferences that are not requested by the subscriber or user.
Statistics
The technical storage or access that is used exclusively for statistical purposes.The technical storage or access that is used exclusively for anonymous statistical purposes. Without a subpoena, voluntary compliance on the part of your Internet Service Provider, or additional records from a third party, information stored or retrieved for this purpose alone cannot usually be used to identify you.
Marketing
The technical storage or access is required to create user profiles to send advertising, or to track the user on a website or across several websites for similar marketing purposes.