James Kemp en Susan Botha hou jou op hoogte van sake

Die afgelope naweek is ongeveer 300 missiele en hommeltuie deur Iran op Israel afgevuur. Ons berig gereeld oor die militêre en politieke sienings van die konflik maar hoe ervaar die gewone mense in Israel die aanvalle? James Kemp het met Ilse Strauss gesels wat saam met haar gesin in Israel woon.

Current track

Title

Artist