KLANKKOERANT LANDBOU– 9 JUNIE 2021

Deur on

Ons gesels met die onafhanklike landbouweerkundige Johan van den Berg

Kry terugvoer van Mpumalanga Landbou se kongres waar boere hul kommer uitgespreek het oor die wet op die uitbreiding van sekerheid van verblyfreg, ons vind meer uit oor die wet

En Agri SA ontken dat die landbouorganisasie in ‘n mate grondonteiening ondersteun soos wat NEDLAC beweer in sy verslag


Current track

Title

Artist