KLANKKOERANT LANDBOU – 9 JULIE 2021

Deur on

Boere is bekommerd dat met die voorgestelde vuurwapenwet hulle nie roofdiere en probleemdiere op hul plaas effektief sal beheer nie
Esmarie Yssel deel met ons die jongste damverslag
En ons blaai deur die nuwe uitgawe van die landbouweekblad[07/09, 13:58] MD Greyling: Kolskoot met Karoo Outdoor: Vandag gesels ons oor die belangrikheid van die regte teleskoop op jou geweer. Daar is soveel handelsmerke en opsies beskikbaar, maar wat is van die belangrikste elemente om in ag te hou wanneer dit kom by teleskoopkeuse.


Current track

Title

Artist