KLANKKOERANT LANDBOU– 8 JUNIE 2021

Deur on

Die sitruskwekersvereniging besoek vandag die Durbanse hawe waar die eerste skip vertrek na die Filippyne. Dit is nog verdere goeie nuus vir die plaaslike sitrusbedryf.

En ons gesels oor die eerste kwartaal se BBP-syfer waar die landbousektor ‘n afname toon van 3.2%


Current track

Title

Artist