KLANKKOERANT LANDBOU – 8 JULIE 2021

Deur on

Meer oor die uitbreking van bek en klouseer in KwaZulu-Natal en die nuwe maatreëls wat deur die departement van landbou onderteken is; Johan van den Berg bring ons op hoogte van die jongste weervooruitsigte en ons gesels oor die landbouorganisasie SAFDA wat finansiële hulp van die departement van landbou, landelike ontwikkeling en grondhervorming geniet. Wat dan van ander organisasies in georganiseerde landbou?


Current track

Title

Artist