KLANKKOERANT LANDBOU – 8 APRIL 2021

Deur on

Ons vind meer uit oor die aanlynplatform TonnUp en hoe graanboere daarby kan baat; Die departement van landbou, landelike ontwikkeling en grondhervorming gee glo R158 Miljoen vir ‘n Nie-winsgewende landbouorganisasie wat die oë laat rek; En ons gesels met die onafhanklike landbouweerkundige Johan van den Berg vir ‘n weeroorsig; Vir meer inligting oor onderwerpe of sprekers e-pos: jake@klankkoerant.co.za


Lees verder

Current track

Title

Artist