KLANKKOERANT LANDBOU – 5 JULIE 2021

Deur on

Landbouorganisasies sê die vlak-4 inperkingsregulasies beïnvloed die polisiëring op landelike gebiede
Ons groet twee landbouleiers wat gesterf het nadat hul positief getoets het met die korona-virus
En ons boere in die Oos-Kaap bid vir reën terwyl die premier rampverklarings uitreik


Current track

Title

Artist