Ons gesels met TLU SA wat onlangs hul kommentare ingedien het by die Parlement oor die voorgestelde onteieningswetsontwerp; Die nasionale oesskattingkomitee maak sy nuutste produksieverslag bekend; En ons gesels met ‘n wynboer oor die Tokara Sauvignon Blanc wat vereer is as die beste wyn van sy soort in die wêreld; Vir meer inligting oor onderwerpe of sprekers e-pos: jake@klankkoerant.co.za