KLANKKOERANT LANDBOU – 30 JUNIE 2021

Deur on

Ons kry reaksie op die nuus dat alle landbouveilings gestaak word tydens vlak 4 van die grendelstaat
Agri Oos-Kaap spreek sy misnoë uit oor die DBV se hantering van ‘n onlangse vrag van lewende hawe wat bestem is vir die Midde Ooste
En ons vind meer uit oor die vrugtevlieg en hoe jy die vlieë kan beheer of bekamp


Current track

Title

Artist