KLANKKOERANT LANDBOU– 30 APRIL 2021

Deur on

Koejawelboere verwag vanjaar ‘n 15% groter oes as verlede jaar terwyl diefstal steeds die boere bekommer

Die DA vra vir ‘n taakspan in Gauteng om die toemende veediefstalsake in die provinsie te ondersoek

En ons blaai deur die nuwe uitgawe van die landbouweekblad


Current track

Title

Artist