KLANKKOERANT LANDBOU– 29 APRIL 2021

Deur on

Ons kry terugvoer van ‘n vergadering tussen die LUR vir Polisie, Paaie en Vervoer in die Vrystaat en Vrystaat Landbou wat gehandel het oor onwettige immigrante vanaf Lesotho
En verlede jaar is 19,4% minder wyn verbruik in Suid-Afrika as 2019. Ons gesels oor die statistieke en vind meer uit hoe die grendelstaat waar ‘n drankverbod telkemaal ingestel is, die wynboere geraak het


Current track

Title

Artist