KLANKKOERANT LANDBOU – 28 JUNIE 2021

Deur on

Ons kry reaksie vanaf die wynbedryf op die algemene drankverbod
Byeboere vra dat die huidige wetgewing gewysig word sodat insekte ook as lewende hawe beskou word
En die Suid-Afrikaanse pluimveevereniging hou vol daar is genoeg voorraad in hoendersnitte te midde van ‘n aansoek wat ingedien is oor invoertarriewe


Current track

Title

Artist