KLANKKOERANT LANDBOU – 25 JUNIE 2021

Deur on

Ons gesels met Dr Theo de Jager wat die Uitvoerende direkteur van SAAI is en onlangs herverkies is as die President van die wêreld landbou organisasie
Esmarie Yssel deel met ons die jongste damverslag
En ons blaai deur die nuwe uitgawe van die landbouweekblad


Current track

Title

Artist