KLANKKOERANT LANDBOU – 24 JUNIE 2021

Deur on

Die onafhanklike landbouweerkundige Johan van den Berg gesels met ons oor die jongste weervooruitsigte

Vrystaat Landbou veroordeel die verloop van die Brendin Horner moordsaak en vra die polisiediens moet bepaal of daar uitstaande bewyse is

En ons gesels oor die verwagte rekordoes van sojabone


Current track

Title

Artist