Ons fokus vandag op grondonteiening sonder vergoeding en gesels met ‘n paar landbouorganisasies wat hul kommentare ingedien het by die Parlement teen die voorgestelde onteieningswetsontwerp;
En Sojaboonpryse daal glo agv die tegnologieheffing, ons vind uit wat die heffing behels; Vir meer inligting oor onderwerpe of sprekers e-pos: jake@klankkoerant.co.za