KLANKKOERANT LANDBOU– 22 JUNIE 2021

Deur on

Ons gesels oor hoe die weeromstandighede die pryse van Aartappels beinvloed en vind terselfdetyd uit hoe dit in die bedryf gaan 

Die sitruskwekersvereniging verwelkom ‘n nuwe protokol tussen Suid-Afrika en Sjina in die suurlemoenbedryf

En ons gesels met die nuwe veiligheidsbestuurder by die KwaZulu-Natalse landbou-unie oor landelike veiligheid


Current track

Title

Artist