Ons gesels oor die onlangse misdaadsyfers wat bekend gemaak is waar die SAPD van mening is dat geweld op plase afneem;
Boere in die Hopetown-omgewing gaan steeds gebuk onder ‘n erge springkaanplaag;
En in die LWO arbeidsgesprek gesels ons oor siekverlof; Vir meer inligting oor onderwerpe of sprekers e-pos: jake@klankkoerant.co.za