KLANKKOERANT LANDBOU– 21 JUNIE 2021

Deur on

Die ANC maak amptelik staatsvoogdyskap deel van hul voorstel om artikel 25 van die grondwet te wysig wat die deur sal oopmaak vir grondonteiening sonder vergoeding. Ons kry die DA se standpunt hieroor.
Kyk na die jongste landbounuus berigte
En ons gesels met die nuwe Uitvoerende hoof van Graan SA


Current track

Title

Artist