KLANKKOERANT LANDBOU- 21 JULIE 2021

Deur on

Ons kry reaksie op die Wes-Kaap, Noord-Kaap en die Oos-Kaap wat as rampgebiede verklaar is weens die droogte
Die President van Kwanalu sluit by ons aan om te gesels oor hoe die onluste boere in KwaZulu-Natal geraak het en voedselsekerheid bedreig
En die verbruikerskommissie waarsku teen verskaffers wat hul produkpryse wil styg


Current track

Title

Artist