KLANKKOERANT LANDBOU- 19 JULIE 2021

Deur on

Ons gesels verder oor die brande van verlede week in die suide van die Vrystaat waar daar bepaal is dat 67 000 hektaar se weiveld verwoes is en duisende vee gevrek het. Ons vind uit hoe ons kan help
En die departement van minerale hulpbronne en energie sê boere mag nou brandstof aankoop in houers by die vulstasies mits dit ‘n goedgekeurde houer is


Current track

Title

Artist