KLANKKOERANT LANDBOU– 17 JUNIE 2021

Deur on

Na verlede jaar se goeie seisoen in die suiwelbedryf is vanjaar se kleinhandelverkope van melkprodukte ietwat laer, ons vind uit waarom so; Katoenboere is tans besig om te stroop en die verwagtinge vir volgende jaar is reeds gunstig, ons gesels oor die verwagte katoenoesskatting en Johan van den Berg sluit by ons aan vir die jongste weervooruitsigte


Current track

Title

Artist