fbpx

KLANKKOERANT LANDBOU – 14 SEPTEMBER 2020

Deur on Sep 14, 2020

Ons gesels met die Wes-Kaapse minister van Landbou, dr Ivan Meyer, oor die rol van tegnologie in die landbouomgewing en hoe die rol groter geword het tydens die korona-pandemie. Ons gaan ook gesels oor die landboukolleges wat voortaan onder die vlerke van die departement van hoëronderwys sal wees. En in die arbeidsgesprek met die LWO gesels ons oor disipline in die werksplek; Vir meer inligting oor onderwerpe of sprekers e-pos: jake@klankkoerant.co.za

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 KKLandbou-200914 18 MB

Current track

Title

Artist