KLANKKOERANT LANDBOU – 14 FEBRUARIE 2019

Deur on Feb 15, 2019

  • Die huidige elektrisiteitskrisis in Suid-Afrika, is op almal se lippe.  Ons besin vandag oor die uitwerking van beurtkrag op die landboubedryf. Aan die woord is die Adjunk-Hoofbestuurder: Beleidskakeling van TLU-SA, generaal Chris van Zyl
  • Later in die program: ‘n Tydjie gelede was Ivor Price-hulle hier in die ateljee oor hulle opwindende projek, Food for Mzansi. Mooi verhale het intussen daaruit voort gespruit. Ons hoor vandag van die 17-jarige Stefan Corbett van Tzaneen. Hy is tans die hoofseun van die Hoërlandbouskool, Merensky. In ‘n ope brief aan President Ramaphosa sê hy: “Stuur ons, ‘n nuwe generasie van boere”.
  • En ons doen ‘n ontleding oor die prys van mielies, en ons kyk ook na sterkte van die Rand saam met ‘n onafhanklike tegniese ontleder, Christell de Klerk.

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 LANDBOU-190214 "LANDBOU-190214".
16 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Current track

Title

Artist