KLANKKOERANT LANDBOU- 14 SEPTEMBER 2021

Deur on

Ons vind meer uit oor die eiendomsbelasting wat styg in die Suid-Kaap in die Hessequa-munisipaliteit. Die verhoging verskil glo van boer tot boer

Danie Bester gesels met ons oor presisieboerdery

En meer oor die kommer wat bestaan oor springkane in die komende reënseisoen


Current track

Title

Artist