KLANKKOERANT LANDBOU– 10 JUNIE 2021

Deur on

Die nuutste verslag van die verkope van landboumasjinerie is die week bekend gemaak en trekkerverkope bly styg

Die burgerregte organisasie Afriforum hou ‘n mediakonferensie oor die voorgestelde wysigings aan die wet op die beheer van ‘n vuurwapen

En suikerbelasting kos die bedryf glo miljarde rande ons vind meer hieroor uit


Current track

Title

Artist