KLANKKOERANT BYLAAG 7 APRIL 2022

Deur on

Middelburg in Mpumalanga is nie net meer bekend vir sy vlekvryestaalwerke nie. Dié dorp is nou ook bekend vir sy drie seekoeie wat af en toe hul verskyning in die strate maak.

Ons gesels met die wenner van die GHA/BCVO/Pretoria FM-verhoogdramaskryfkompetsie, Pieter Bruwer vanuit Kanada.


Current track

Title

Artist