fbpx

KLANKKOERANT BYLAAG – 6 FEBRUARIE 2020

Deur on Feb 6, 2020

Gesinne en hul Dinge:
Ouerskap is op sy beste uitdagend. In sommige gesinne is daar faktore wat die uitdaging meer ingewikkeld maak, soos byvoorbeeld wanneer jy deel is van ‘n saamgestelde gesin. Hierdie is tweede gesprek oor die onderwerp met Prof. Wentzel Coetzer. Hy was agt jaar dosent by Unisa in Nuwe Testament en daarna vir 20 jaar NG leraar in die gemeente Pretoria-Garsfontein. Vanaf 2003 is hy aangestel as Buitengewone Professor by die Teologiese Fakulteit van die Noordwes-Universiteit in Potchefstroom. Vir navrae stuur gerus ‘n e-pos na wentzel7@mweb.co.za.

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 KKB-200206-Gesinne-en-hul-dinge 10 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Current track

Title

Artist