<--Google Webmaster Tool-->

KLANKKOERANT BYLAAG 4 AUGUSTUS 2022

Deur on

Die pasiëntvoorspraakgroep, Rare Diseases South Africa, die RDSA, meen dat mediese fondse voordeel trek uit die Raad vir Mediese Fondse se appèlstelsel – wat nie na wense werk nie – en dit as vertragingstaktiek gebruik om nie te betaal vir pasiënte se onkostes wat aan skaars siektetoestande ly nie.


Current track

Title

Artist