fbpx

KLANKKOERANT BYLAAG – 4 AUGUSTUS 2020

Deur on Aug 4, 2020

In Carpe Omnia gesels Esmarie met Gerhardus Jacobs, ‘n gesinsman wat op dié stadium as ‘n opsigter by ‘n veiligheidskompleks in Pretoria werk. Gerhardus droom daarvan om sy matrieksertifikaat te verwerf sodat hy verder kan studeer en vir sy gesin die beste moontlike geleenthede kan ontsluit. Vir navrae: Hoof: Studiefondssentrum, Solidariteit Helpende Hand: 076 424 1400 / stefan@helpendehand.co.za

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 KKB-200804-CARPE-OMNIA 9 MB

Lees verder

Current track

Title

Artist