<--Google Webmaster Tool-->

KLANKKOERANT BYLAAG 3 AUGUSTUS 2022

Deur on

‘n Persoon wat hout in die veld op ’n plaas, Hekpoort, naby Delmas gaan optel het, het op menslike oorskot afgekom. Die polisie sê dat daar twee koeëlgate in die kopbeen is en dat daar kabelbinders om die bene was wat daarop kan dui dat die slagoffer vasgebind is. Vir meer inligting sluit ons aan by Kaptein Carla Hartley, mediaskakelbeampte van die Delmas-polisiekantoor.


Current track

Title

Artist