KLANKKOERANT BYLAAG 20 APRIL 2022

Deur on

Re.Bag.Re.Use het begin by ’n droom en by vrouens met ’n passie om iets wat ’n pestilensie vir die natuur is in iets nuttig te omskep… plastieksakkies. Ván broodsakkies tót koeriersakkies. Dié projek – wat tydens die Covid-grendelstaat begin is – kom nou Pretoria toe. Ons gesels met die moeder van die projek, Regine le Roux.


Current track

Title

Artist