fbpx

KLANKKOERANT BYLAAG – 2 JULIE 2020

Deur on Jul 2, 2020

Landbougemeenskappe ervaar groot nood. Die span van SA Water Warriors het gedurende grendeltyd voort gegaan om hierdie gemeenskappe te ondersteun. Ons gesels vanoggend met Pieter du Plessis van SAWW om meer inligting te kry oor hulle jongste projek. Skakel Pieter du Plessis: 076 844 6435

Buitemuurs aktiwiteite is moontlik die laaste ding waaraan jy nou dink vir jou kinders. Ons gesels vanoggend waarom dit steeds ʼn positiewe deel van julle gesinstyd kan wees. Mariza Claassen – Eienaar van die Elardu-Steorra Dramaskool vertel meer

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 KKB-200702-WATER-WARRIORS 8 MB

Lees verder

Current track

Title

Artist