<--Google Webmaster Tool-->

KLANKKOERANT BYLAAG 2 AUGUSTUS 2022

Deur on

Die Suid-Afrikaanse werksplekke het stelselmatig begin herstel toe die COVID-getalle begin afneem het, maar kenners – wat ’n korporatiewe welstandsgesprek van Life Health Solutions bygewoon het – meen dat maatskappye holistiese benaderings moet instel om aan hul werknemers die nodige ondersteuning te bied, anders kan hulle werknemers kwyt wees. Ons praat met Jaruska Warricker, besigheidsbestuurder by Life Health Solutions (ook ’n geregistreerde berader in die werknemerwelstandsveld).


Current track

Title

Artist