KLANKKOERANT BYLAAG 13 MEI 2022

Deur on

Dis weer tyd vir Trekpleisternuus saam met Klankkoerant se aanlyn joernalis, Mari Oosthuizen.

FliekVrydag. Bylaag se filmresensent, Jacques Liebenberg, resenseer drie films wat vandag uitgereik word: Indemnity (SA fliek), Firestarter, Everything everywhere all at once.


Lees verder

Current track

Title

Artist