fbpx

KLANKKOERANT BYLAAG– 12 FEBRUARIE 2020

Deur on Feb 12, 2020

Van 24 Julie tot 9 Augustus vind die Olimpiese Spele in Tokyo plaas. 
Atlete van oor die wêreld berei reeds jare voor. 
Een van die atlete is die Suid-Afrikaanse naelloop atleet Akani Simbine. 
Saam met sy afrigter van die afgelope 10 jaar, het Akani reeds ‘n hele lys van prestasies behaal wat ‘n hele paar eerstes vir ‘n Suid-Afrikaners insluit.  Luister gerus na die onderhoud met sy afrigter, Werner Prinsloo

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 KKB-200212-Werner 10 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie.



Lees verder

Current track

Title

Artist