KLANKKOERANT BYLAAG 12 APRIL 2022

Deur on

Onthou jy die storie van die dierbare seekoeifamilie wat in die Moevallei gewoon het saam met die liewe lawwe Moemin? Dié reeks – wat menigte Suid-Afrikaners vandag nog nostalgies maak – is vandag 32 jaar gelede vir die eerste keer in Japan uitgesaai.

Pretoria Buitelug-ekspo en fees.

April is spanningbewusmakingsmaand. Daar’s bitter min van ons wat nie spanning ervaar nie. Elkeen van ons moet egter na ons liggame luister en oplet na dít wat die spanning veroorsaak, sodat ons dit kan bestuur. Ons gesels met Ronel Oberholzer, ’n pastorale berader en lewensafrigter van Pretoria.


Current track

Title

Artist