Jacob Zuma meen Suid-Afrika se wette is te “sag”

Deur on

22 Februarie 2021

Oud-president Jacob Zuma glo die land se wette is te sag, en dat dit lei tot wetteloosheid.

Zuma het gister deelgeneem aan ‘n ANC paneelgesprek oor maatskaplike samehorigheid.

Hy sê daar word nie beslissend opgetree om rassisme in die samelewing uit te roei nie, en het die ANC gekritiseer omdat hy nie sy eie beleide rakende radikale ekonomiese transformasie toepas nie.

Zuma het egter nie ‘n woord gerep oor sy minagting van die grondwethof en die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping nie. 


Lees verder

Current track

Title

Artist