INTIEM 2021

Deur on Jun 22, 2021

MD en Liezel Van Der Merwe van Intiem gesels oor die huwelik….

22 Junie- Liezel van der Merwe deel ‘n paar huwelikswenke en verwys na artikels op www.intiem.co.za om te gaan lees.
15 Junie- Liezel van der Merwe deel: Is iy verveeld in jou huwelik? Indien wel, hier is ń paar wenke.
8 Junie- – Liezel van der Merwe deel ‘n paar huwelikswenke en verwys na artikels op www.intiem.co.za om te gaan lees. 10 dinge wat jy nie wil hê jou vrou moet jou hoor sê nie.
1 Junie- Liezel van der Merwe van Intiem deel n’ paar huwelikswenke. Vandag se tema: ‘n skild vir jou huwelik.
25 Mei- Vandag gesels ons in tale. Besoek ons webwerf: https://intiem.co.za/
18 Mei- Hoe dra ek die vrugte van die Gees in my huwelik?
11 Mei – Dankbaarheid in die huwelik
4 Mei – Wrokke

Current track

Title

Artist