INSPIRASIE MET ALTA

Deur on

Inspirasie met Alta Strauss

22 Jan- – Wat is inspirasie en hoe kan jy mense om jou inspireer?
29 Jan -Wat is die verhouding tussen emosies en denke? Hoe beinvloed dit jou manier om mense te inspireer?
5 Feb- Verhoudings en beginsels om by te leef.
12 Feb- Leef doelbewus en doelgerig…
19 Feb- Hoe kry jy die bons terug in jou stap?
26 Feb- Alta Strauss inspirasie tema: ’n Stil hart is die koester plek van mag.
5 Maart- Inspirasie met Alta Strauss – Leef vrolik en vry
12 Maart- Inspirasie met Alta – Emosionele intelligensie, empatie en vergifnis.
Riaan en Alta gesels vandag oor Depressie en genesing
9 April- : Kalibreer jouself om te wees wie jy is – In INSPIRASIE met ALTA op PretoriaFM vanmiddag.
16 April- Inspirasie met Alta: Hoe het ek hier beland?
23 April- Inspirasie met Alta – Hoe staan ek van hierdie plek af weer mooi op?
30 April- Inspirasie met Alta Strauss – Vandag se tema is ‘Grensdrade’
7 Mei- Inspirasie met Alta Strauss – Het jy jou geloof verloor?

Current track

Title

Artist