Grondbesettings in Rabie Ridge duur steeds voort

12 April 2021 Polisiebeamptes is vanoggend na Rabie Ridge in Johannesburg ontplooi nadat lede van ‘n private veiligheidsmaatskappy glo met rubberkoeĂ«ls losgebrand het op ‘n groep grondbesetters.  Dit kom te midde van betogings, wat deur die nag voortgeduur het. Binnebande is onder meer aan die brand gesteek terwyl grondbesetters probeer om plakkershutte op privaat eiendom … Continue reading Grondbesettings in Rabie Ridge duur steeds voort